
R80,00 R100,00
Die Avonture van Danie die D..
Volg vir Danie, 'n dwergie kleiner as die ander op 'n avontuur waar hy nuwe dinge leer, weghardloop van 'n jakkals, 'n hasie bevriend en homself aanvaar vir wie hy is! Die boek spog met pragtige illustrasies en 'n 'Lees en Verstaan' bladsy op die laaste blad.
Details